Karin K


Go to content

Karin K

Karin K is terug na baie jare met haar nuwe album "Jy't gesÍ"
Karin K is 'n sprankelende, dinamiese popster met 'n borrelende verhoogpersoonlikheid.

Die talentvolle kunstenaar skryf meeste van haar eie liedjies. Sy gryp ook haar gehoor aan met goeie musiek, asemrowende kostuumveranderings en is mal oor haar elektriese asook akoestiese kitaar. Karin K is beslis n kunstenaar vir enige geleentheid, oud en jonk, afrikaans en engels.



Karin K is back after many years with her new album "Jy't gesÍ"
Karin K is a energetic, dynamic pop artist with a bubbly stage personality. This talented artist writes most of her own songs, She captivates her audiences with great music, breathtaking costume changes and loves her electrical, as well as acoustic guitar. Karin K is definitely an artist suitable for any occation, young and old, afrikaans and english.



Musiek Video Jy't GesÍ

CD Nou beskikbaar

Tuis Blad Home Page | Optredes/Shows | Biografie/Biogrophy | Music Videos | Borge | Kontak ons | Luister na Karin K CD | Site Map


Back to content | Back to main menu